Theresa Randle

Theresa Randle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Theresa Randle (gebore 27 Desember 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Near Dark (1987), Bad Boys (1995), Spawn (1997), en Bad Boys II (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy